‘Gewone mense durf hulle nie losmaak van ons demokrasie se ...
SUID-AFRIKANERS IS MEER AS NET ONS POLITICI
‘Gewone mense durf hulle nie losmaak van ons demokrasie se toekoms’
PIET CROUCAMP het met die bekroonde joernalis Qaanitah Hunter gesels oor Who will rule South Africa? The demise of the ANC and the rise of a new democracy, wat sy saam met Adriaan Basson geskryf het.
DAAR is algemene instemmigheid onder meningsvormers dat Suid-Afrika se demokratiese instellings en die Grondwet vandag in baie meer onsekerheid gehul sou gewees het as dit nie vir ondersoekende joernaliste was nie. Ek het met Qaanitah Hunter, bekroonde politieke redakteur van News24, gesels oor Who will rule South Africa? The demise of the ANC and the rise of a new democracy, die boek wat sy saam met die gesoute redakteur Adriaan Basson geskryf het.
Hunter wys daarop dat dit hoofsaaklik 'n ontleding is van inligting wat in die openbare domein beskikbaar is, eerder as die resultaat van ondersoekende joernalistiek.
Hoewel baie meningsvormers en beleidsontleders tot ander gevolgtrekkings as Basson en Hunter kan kom, is die boek 'n waardevolle hulpbron om 'n insiggewende begrip van Suid-Afrika se kompleksiteite te kry. Dit slaag skitterend daarin om uiteenlopende gebeure met mekaar te verbind, patrone te identifiseer en 'n omvattende prentjie te skets van kwessies wat sommige van ons lankal vermoed of gevrees het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Cyril is reg oor Gaza, maar ...
Goddelose plek sonder eenvoudige waarhede
Stap 1: Maak die jeug lús om in 2024 te gaan stem
Dit wóél om 2024 ons nuwe 1994 te maak
Gesonde staatskas versus ANC-sege in 2024
Deel
Deel
Volgende artikelPiet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.