VRYE WEEKBLAD 3.0 is ’n jaar oud. En in al ons gedaantes bestaan ons nou net mooi 10 jaar.
Ons koerant is ’n bietjie soos Totius se doringboompie wat deur die ossewa platgetrap is, maar oorleef en weer begin groei het. Vandag is ons lower pragtig groen en ons dorings formidabel.
Vrye Weekblad is op 4 November 1988 gebore, die kind van 'n klein span pionier-joernaliste wat geweier het om te aanvaar dat net apartheid, Afrikaner-nasionalisme en bekrompenheid as nuus aan Afrikaanssprekendes opgedis word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DINK VIR JOUSELF
Vrye Weekblad: ’n jaar van storm en drang – en sukses
MAX DU PREEZ skryf oor Vrye Weekblad se herkoms, hede en toekoms.
Deel
VRYE WEEKBLAD 3.0 is ’n jaar oud. En in al ons gedaantes bestaan ons nou net mooi 10 jaar.
Ons koerant is ’n bietjie soos Totius se doringboompie wat deur die ossewa platgetrap is, maar oorleef en weer begin groei het. Vandag is ons lower pragtig groen en ons dorings formidabel.
Vrye Weekblad is op 4 November 1988 gebore, die kind van 'n klein span pionier-joernaliste wat geweier het om te aanvaar dat net apartheid, Afrikaner-nasionalisme en bekrompenheid as nuus aan Afrikaanssprekendes opgedis word...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Joernaliste moet SA se brein suurstof gee
Grense verskuif en koeie geslag
Suid-Afrika: Je suis Cheslin
’n Belydenis en ’n belofte oor VWB 3. 0
Die stryd teen ‘inligtingsversteuring’
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.