Die verwronge kult van minimalisme

TREND

Die verwronge kult van minimalisme

Minimalisme is 'n monster mainstream trend. Maar die eerbare wortels is weg. Gekaap deur kapitalisme. Vandag se minimiluxe gaan oor duurder, nie minder nie sê LAUREEN ROSSOUW oor die bombardering van nuwe minimalistas. Haar oë het intussen oopgegaan.

DAAR gaan nou nie meer 'n dag verby dat die woord minimalisme nie iewers op my skerm of in geselskap oppop nie. Elke vyfde storie op my Google-feed is tiny home, of sleek, of clean, of Scandi, of Nordic minimalism. Die laaste een vanoggend, was “Jennifer Lopez’s soft minimalism".

Die entoesiasme rondom minimalisme is verstaanbaar.

Die wêreld is in 'n verbruikerskrisis. Materiële besittings het hulle aantrekkingskrag verloor. Baie millennials sal nooit hulle eie huise besit nie en het 'n ander benadering tot koop. Gen Z wil niks hê nie (hulle wil nie eers werk nie)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.