Die voorreg van Boerejode se geselskap

RUBRIEK

Die voorreg van Boerejode se geselskap

Dis vandag nog vir JAN WOLMARANS 'n voorreg om met Boerejode te kan saamkuier – digters, skrywers, kosmakers – mense wat gereeld 'n blye ritueel maak van samesyn, van kos, kitaar, klavier, viool en fyngeslypte humor.

AS kind van so nege, destyds wonende op 'n melkplaas naby Grasmere, suid van Johannesburg, het ek in die koerante gelees van Des & Dawn Lindberg wat kaalstêrre op 'n strand getrou het, en dit het my laat giggel soos 'n fyntuinfeetjie. Sies!

Kon my so iets nie indink nie.

Maar dit was die blomtyd van die hippies en hulle het ook dikwels op motorfietse met wapperhare en vreemde klere oor naweke by ons ou Chrysler verbygedreun op pad na Sessions in plaasskure...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.