Kan daar ’n militêre pad na vrede in Gaza en Israel wees?

SLAGVELD VAN DIE MOONTLIKE

Kan daar ’n militêre pad na vrede in Gaza en Israel wees?

In 'n poging om 'n begrip te kry van die militêre opsies wat vir Israel in sy konfrontasie met Hamas beskikbaar is, het PIET CROUCAMP gepraat met kol. Chris Judge, 'n dienende offisier in die Amerikaanse leër.

DIE omvang van burgerlike sterftes – “collateral damage" soos die Amerikaners daarna verwys – in die Israeliese weermag (IDF) se militêre optredes in Gaza is buitengewoon groot. Dít lei nie net tot humanitêre vrae nie, maar ook tot oproepe dat moontlike oorlogsmisdade aan albei kante ondersoek moet word.

In 'n poging om die militêre opsies te verstaan wat vir premier Benjamin Netanyahu en die IDF beskikbaar is, het ek gepraat met kol. Chris Judge, wat in aktiewe diens in die Amerikaanse weermag is. Hy het as 'n infanterie-offisier in Irak en Afghanistan gedien en het ondervinding in stedelike oorlogvoering en teen-insurgensie. Judge is 'n gegradueerde van die Royal College of Defence Studies en het 'n MA in internasionale sekuriteit en strategie van King's College in Londen.

Watter taktiese militêre opsies is vir Israel beskikbaar in 'n hoëdigtheid- stedelike gebied soos Gaza?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.