Die lewe met inflasie van 150% en ’n anargis-kapitalis aan die stuur

LESSE UIT ARGENTINIË

Die lewe met inflasie van 150% en ’n anargis-kapitalis aan die stuur

Andrés Murchison, 'n Argentynse boer en voormalige minister van landbou, verduidelik vir ANNELIESE BURGESS hoekom dit lui is om hulle nuwe president ‘die Trump van Argentinië’ te noem, hoe hulle monsterinflasie oorleef – en wys op ooreenkomste met Suid-Afrika.

OM Argentinië te verstaan, moet jy die grille van sy politieke stelsel verstaan, vertel Andrés Murchison via Zoom vanaf sy plaas in die suidweste van die Cordoba-provinsie.

Murchison was minister van voedsel en bio-ekonomie onder Mauricio Macri, wat van 2015 tot 2019 president was.

Om die onlangse verkiesing van Javier Milei as president van die wêreld se agtste grootste land (en die tweede grootste in Suid-Amerika) te verstaan, sê Murchison ons moet die sentrale politieke mag in Argentinië, die Peronistiese-beweging, verstaan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.