Chang word ’n doula vir verandering

TRENDING

Chang word ’n doula vir verandering

Suid-Afrika se voorste tendensvoorspeller gesels met ANNELIESE BURGESS oor hoe Covid die mensdom ontwrig het en hoe die trends rondom die lewe en dood (en die bestuur van 'n besigheid) vir altyd verander het.

DION CHANG is die stigter van Flux Trends, en vir byna twee dekades al het hy sy vinger op die pols van wat “hip is en happening," maar ook op die onderstrominge wat samelewings laat verander. 

Hy sê Covid-19 was 'n monster wat die manier waarop ons dinge gedoen het, ontwrig het. Die pandemie het die “mensdom ontwrig” en diepgaande en fundamentele omwentelinge gebring waarmee ons nog sukkel – veral in die korporatiewe wêreld. 

Verskuiwende waardes..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.