Die verregses se fut is uit, en wie moet ons bedank?

BOERE-NOSTALGIE

Die verregses se fut is uit, en wie moet ons bedank?

Voor 1994 was daar die vrees dat regse terrorisme die nuwe demokrasie sou kon kelder. Dit het toe ’n muis gebaar. Vandag is dit eintlik net swart heethoofde wat van ’n rasse-oorlog praat, skryf MAX DU PREEZ.

OP 15 November 1988, net mooi 35 jaar gelede, het Barend “Wit Wolf” Strydom agt swart mense koelbloedig op Strijdomplein in Pretoria doodgeskiet en 16 gewond.

Op 10 Januarie 1992 het Vrye Weekblad die regse terreur ondersoek en op die voorblad gevra: “Is Noord-Ierland ons voorland?”

Op 25 Junie 1993 het die AWB se “stormtroepe” deur die deure van die Codesa-vergadersaal in Kempton Park gebars...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.