’N SKAMERIGE jong man met liefdeswoorde op sy lippe en moord in sy hart is vandeesweek tot verantwoording geroep voor dieselfde mense wat hy op ’n warm somersdag in November verlede jaar soveel pyn en lyding aangedoen het.
Honderde mense het dié week voor die Pretoriase Hooggeregshof saamgedrom om te sien hoe die gewese polisieman lyk wat eers vir sy swart slagoffers geglimlag het voordat hy hulle met sy 9 mm-pistool doodgeskiet het.
Barend Hendrik Strydom veg vandag vir sy lewe nadat hy Dinsdag skuldig bevind is op agt aanklagte van moord en 16 van poging tot moord...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.