‘Almal gaan uitvind ek weet nie regtig wat ek doen nie!’
BEDRIEËRSINDROOM

Jy weet jy’s goed in jou werk, tog voel jy alewig of jy nie regtig goed genoeg is nie en dat ander mense dit gaan agterkom. Maar is daar regtig iets soos ‘impostor syndrome’, oftewel die bedrieërverskynsel? ANNELIESE BURGESS het gaan uitvind.
LAURA is ’n suksesvolle joernalis en skrywer. Sy kry baie lof vir haar skryfstyl, sy het al verskeie toekennings gewen en haar boek was ’n topverkoper. Tog kan sy nie ophou om in haarself te twyfel en haarself te kritiseer nie. Elke keer as iets goeds oor haar gesê word, veroorsaak dit ’n gevoel in haar van “as hulle maar net geweet het”.
Met elke nuwe storie wat sy aanpak, stry sy opnuut teen haar geloof dat sy bloot voorgee dat sy weet wat sy doen, dat sy enige oomblik as ’n bedrieër ontbloot gaan word, dat die fles van haar toevallige sukses (30 jaar later) skielik gaan leeg raak.
Sy verduidelik hierdie emosies as “intens en aftakelend”. As “’n knaende gevoel dat ek nie eintlik in my eie lewe hoort nie”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Slaap-slaap word jou gedagtes waar
Geheueverlies: Hoe erg is dit?
Die tronk van slapeloosheid
Die sielkunde van waagmoed en geluk
Wat de vloek gaan hier aan?
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.