Waarom SA moet vasklou aan Agoa en alles wat dit bied
HANDELSBANDE MET VSA IS BELANGRIK

PIET CROUCAMP vermoed die vrese was oordrewe dat Suid-Afrika weens die Lady R-debakel sy handelsvoordele ingevolge die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede (Agoa) sou kon verloor het.
EK woon hierdie week die Agoa-forum by Nasrec in Johannesburg as 'n lid van die media by. Die Amerikaanse afvaardiging by die forum word gelei deur Katherine Tai, die Amerikaanse minister van handel, en word ook bygewoon deur lede van die Amerikaanse Kongres, sakelui en sake-afvaardigings. Ongeveer 2 000 verteenwoordigers van 35 Afrikalande woon die kongres by.
Suid-Afrika se belange word grootliks verteenwoordig deur Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging. Patel het die afgelope week 'n optimistiese verwagting verwoord deur die forum se belange soos volg te omskryf: “Wat ons wil doen, is om 'n platform te bied waar ons kan nadink oor die Afrika-kontinent, die VSA en Agoa, en om te kyk hoe ons steeds meer uit die handelsverhouding kan kry deur die ooreenkoms met 'n gemeenskaplike Afrika-standpunt aan te vul. Die doelwit is om Agoa vir 'n bykomende 10 jaar te hernu.”
Soos te wagte – en weens die omstredenheid van die Lady R-insident – het die aanvanklike gesprekke in die wandelgange van Nasrec weinig met die internasionale handel tussen Suid-Afrika en die Verenigde State te doen. Die konflik in die Midde-Ooste hang soos 'n nat kombers oor gemoedere en daar is 'n wesenlike vrees dat die waarde van die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) gekaap kan word deur onvanpaste aktivistiese uitsprake...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA se stem tel tóg nog
Gesonde staatskas versus ANC-sege in 2024
Suid-Afrika se mening tel nie meer nie
Storms waai oor en Cyril sit weer stewig
Ekonomiese en buitelandse beleid soos olie, water
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.