Vader Krismis teen die Paashaas en die Hell’s Angels

UIT EN GEDAAN

Vader Krismis teen die Paashaas en die Hell’s Angels

TINUS HORN verduidelik hoekom hy sowel die Paashaas as die Hell’s Angels bo Kersvader verkies, selfs al het hulle dieselfde baard en ’n soortgelyke bou.

OM ’n wrok te koester, is soos om ’n bottel brandewyn uit te drink en te hoop jou eks se nuwe boyfriend kry ’n kloppende hoofpyn en ’n maagongesteldheid.

Ek sal dus vir Vader Krismis vergewe as hy my weer hierdie jaar oorslaan. Vir my part kan hy en daai rendiere van hom in hulle maaie in vlieg. En, asseblief, moet my nie van fat shaming beskuldig nie.

Ek hou net nie van Vader Krismis nie, uit en gedaan. Met sy voorkoms het dit bokkerol uit te waai; ons blinkwit baarde is immers in dieselfde styl gekap, en ons is min of meer ewe fris gebou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.