Voorstelle vir immigrasie berus op vals aansprake en vreemde logika

DIE JONGSTE SONDEBOK

Voorstelle vir immigrasie berus op vals aansprake en vreemde logika

In ’n nuwe witskrif verbeel die regering sy eie sosiale realiteit en bied dan vae en swak oorwoë oplossings vir probleme wat nie bestaan nie, skryf LOREN B. LANDAU en REBECCA WALKER.

  • 01 Desember 2023
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 9 van 29
  • Loren B Landau & Rebecca Walker

DIE Suid-Afrikaanse regering het onlangs ’n lang verwagte beleidsdokument – ’n witskrif (https://www.gov.za/speeches/minister-aaron-motsoaledi-release-white-paper-citizenship-immigration-and-refugee) – uitgereik vir voorgestelde veranderinge aan die land se asiel- en immigrasiestelsel.

Meer as 20 jaar ná die eerste post-apartheid-immigrasiewetgewing in 1988 (https://www.gov.za/sites/default/files/gcis_document/201409/a130-980.pdf) bly immigrasie ’n dringende vraagstuk (https://www.iom.int/countries/south-africa#:%7E:text=South%20Africa%20is%20the%20preferred,and%20border%20management%20processes%3B%20rising). Deur dié beleid reg te kry, kan dit bydra tot ekonomiese herstel, toenemende streekswelvaart en verhoogte sekuriteit vir burgers sowel as migrante.

Met ’n nasionale verkiesing op hande in 2024 is hierdie een van die kernvraagstukke in die politieke debat (https://www.dw.com/en/south-africa-faces-growing-xenophobia-problem/a-67305882)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.