Die ster wat ’n skyrocket geword het

G'N STRALEKRANS – DIS HOSPITAALLIGTE

Die ster wat ’n skyrocket geword het

Die regte woorde kan instaan vir goud, wierook en mirre, raai TINUS HORN in ’n storie wat hy nie kon skryf nie.

EK het hierdie week ses keer puur verniet probeer om ’n eietydse Kersverhaal (soortvan) vir hierdie rubriek te skep. Iets vroliks, is wat ek in gedagte gehad het.

Maar die vrolikheid het my ontwyk, want as ek my weer kom kry, bevind die ongebore Baba Jesus hom in ’n verre land, waar ’n hedendaagse Herodes, oneindig wreder as sy berugte oer-oerouer, dood en verwoesting saai op ’n skaal wat Amerika afgunstig sou maak.

Watwo babaseuntjies onder twee. In die bovermelde land, in die aaklige verhaal wat ek nie gaan skryf nie, is almal en alles ’n teiken...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.