Ontmoet Cyril se aartsfrenemy

BRANDEWYN OF TEQUILA?

Ontmoet Cyril se aartsfrenemy

Die pen is magtiger as die swaard, glo hy vas, maar net as ons praat van daai plastiekswaarde by die Crazy Store, skryf TINUS HORN. Want niemand gaan vrede op aarde met ’n Bic Orange Fine Point bewerkstellig nie.

ONS president se verhouding met Benjamir Putinyahu is gekompliseerd. Hy kan nie besluit of hy sy agterstewe moet skop of lek nie.

Interessant genoeg sit die Amerikaanse president, Joe Biden, met presies dieselfde tameletjie. Behalwe: hy wil lek waar Cyril wil skop, en andersom.

Ek wil my nie as ’n kenner van internasionale betrekkinge voordoen nie, maar dalk moet Joe en Cyril die middelman omseil en mekaar lek en skop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.