Afrikaanse skrywers in die alfabet

A - Z OP DIE RAK

Afrikaanse skrywers in die alfabet

Die redakteur van die Republiek van Boeke, DEBORAH STEINMAIR, laat haar vingers voetstap deur ons plaaslike biblioteek en vlugtig vassteek by eietydse skrywers wat sy voel verdien om gelees te word. Stem jy saam?

DIE opstel van 'n lys is hoogs persoonlik. My weglatings gaan jou keuses wees. Iemand gaan kwaad wees vir my.

Hier is my alfabetiese lys van Afrikaanse mense wat aan die skryf is. By sekere letters trap ons klei in Afrikaans. As jy nie jou naam sien nie en weet jy moet hier wees, gaan kyk gerus by U, X, Y en Z onder Uithalers en Uitskieters.

Deeglike oorweging het my nagte laat wakker lê. Dis onmoontlik om almal te noem...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.