Vroegtydige Kerskousvoorstelle

PLAASLIK IS PLESIERIG

Vroegtydige Kerskousvoorstelle

Dis swaapseisoen en die liggies flonker wanneer daar nie beurtkrag is nie. DEBORAH STEINMAIR pak ’n hopie boeke uit eie bodem vir geskenkjagters uit.

DIS weer die tyd van die jaar waar ons iets vind om te vier en graag geskenke uitdeel. My vriende kry net boeke, die geskenk wat volgens Exclusive Books se Kerslys meer as een keer oopgemaak kan word. Ek gee jou 'n vinnige deurloop van voorstelle om onder die boom te pak – vyf plaaslike boeke en 'n Wilbur Smith, wat darem van ons kontinent afkomstig is.

Ons eie Paul Newman

Chris Vorster, wat roem verwerf het as die skrywer Ryno Lategan in SABC2 se oorle' sepie 7de Laan, is in die regte lewe ook 'n skrywer. Sy vorige boek was Franz Marx: Uit die perd se bek. Nou vertel hy die storie van Marius Weyers, almal se gunstelingakteur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.