15 vrae vir Pieter-Steph du Toit

AGTERBLAD

15 vrae vir Pieter-Steph du Toit

Die speler van die wedstryd van die Wêreldbeker se naelskou-eindstryd praat met LAUREEN ROSSOUW.

1. Wat gaan deur 'n man se kop in die laaste tien minute van 'n Wêreldbeker-eindstryd?

Die plan werk en ons moet aanhou met wat ons doen. Werk harder as ooit om in die regte posisie te kom op aanval en verdediging. Amper tyd om te rus.

2. Wanneer het jy die eerste keer besef jy kan dalk ’n Springbok word?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.