Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Algria
Dié bekroonde grimeerkunstenaar dink Pamela Anderson lyk fantasties sonder grimering en dat beenstruktuur en 'n goeie vel ’n hemelsbreë verskil aan iemand se voorkoms maak. Sy gesels met LAUREEN ROSSOUW oor alles van velsorgprodukte tot plastiese chirurgie.
Deel
1. Grimering of geen grimering?
Covid het beslis bygedra tot die trend van vroue wat nie grimering dra nie, aangesien mense baie minder gesosialiseer het en vroue baie meer aandag aan hulle vel begin bestee het. Ek dink celebs soos Lauren Hutton, Drew Barrymore en jong influencers soos Hayley Bieber en Gigi Hadid wat met minimale grimering deur die lewe gaan, is die nuwe rolmodelle en voorgangers van hierdie tendens. Dit kom reeds ’n geruime tyd aan en het waarskynlik begin met die gewildheid van Koreaanse skoonheidsreekse waarin die klem nie op grimering val nie, maar op supergesonde, blink velle. Ek is al my lewe lank 'n voorstander daarvan.
2. Hoe het jou loopbaan as grimeerkunstenaar begin?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Magtige dreuning van die ouer vrou se ontwaking
Die Madonna-debat: Stem jy ja of nee?
Paulina Porizkova sonder filters
Zef én avant garde: Ontmoet Anna Verloren
Toe die Pretoria Look se dae getel was
Die mag van ’n mooi vrou
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.