Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is goeters wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 20 Oktober 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 23 van 30

Angela Tuck:

Dis weer daardie tyd van die jaar – die 24ste jaar agtereenvolgens – vir Clip Clop om ons natuurlike omgewing aanskoulik in hulle 2024-reeks voor te stel.

In 2000 het hierdie Suid-Afrikaanse handelsmerk net een produk bekend gestel, die uiters gewilde African Moon Calendar, maar jy kan vandag tussen 20 produkte kies. Dit sluit in die Southern Tides Poster, die Family Calendar, die Birthday Calendar, asook 'n verskeidenheid van kaarte, yskasmagnete, skryfbehoeftes en veel meer. Clip Clop sal van 24-29 Oktober by Kamers/Makers (https://kamersmakers.com/) by die Blaauwklippen-landgoed, Stellenbosch wees of ondersteun hierdie plaaslike handelsmerk aanlyn by die Clip Clop-eenstopwinkel (https://clipclop.co.za/)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.