Die Pretoria Look se divide tussen cool en koek

UIT DIE ARGIEF

Die Pretoria Look se divide tussen cool en koek

In die vroeë 90's is die verstommende en nimlike Pretoria Look verteenwoordig deur vroue wat nog frillerig vrou wou wees en mans wat nog kam-in-die-kous macho was. Maar in Augustus 1992 skryf MARTIE MEIRING in Vrye Weekblad van tekens dat dié trotse tradisie deur nuwe modes bedreig word.

  • 30 Maart 2022
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 7 van 8
  • Martie Meiring

TOE crimplene en die safaripak mekaar tref, toe ontstaan die Pretoria Look. Feit of fout?

Goed en wel, kan so wees, maar feit is ook vandag dra net stasieportiers en dokters nog safaripakke en hoewel die stad (en Laudium) vervuil is van die sogenaamde “krimp”-winkels, is dit eintlik ongebleikte katoen en Dylon, so ’n paar ton kant, lint, goiing, droë blare en knope van elke soort wat die werklike, die verstommende, die nimlike Pretoria Look gevoed het.

Mans en vroue..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.