UIT DIE ARGIEF
Jeanne Goosen: Maar ons ís dan almal so
Vroeg in 1991 is Jeanne Goosen se nou welbekende roman Ons is nie almal so nie met die M-Net-prys bekroon, twee weke nadat sy Rapport se Boeke van die jaar-prys vir prosa gewen het. Vir haar was die R50,000 van die M-Net-prys ‘afskuwelik wonderlik’, maar dit het haar ook ‘morbied’ gemaak. PEARLIE JOUBERT het destyds met 'n bandopnemer, 'n kamera en 'n six-pack Amstels by haar gaan kuier.

Deel
Waar kom Ons is nie almal so nie vandaan?
Ek moes gaan vir 'n maagoperasie. Ek het die ergste verwag en toe het die gesondheidsding nou met my gebeur... Aag letterkunde! met die hoofletter L het nog nooit veel vir my beteken nie. En toe skryf ek. Onbevange. Ons is nie almal so nie is ook bietjie dokumentêr. Dis 'n tyd wat my aangegryp het, want ek kom ook uit die werkersklas. Ek was baie klein, maar die invloede van Ben Schoeman was ongelooflik omdat hy ook 'n werker was. Hy was 'n stoker en ... 'n blêrrie Marxis, man!
Wie is die mense?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel