Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Johan Myburg
Iewers in sy agterkop, en soms in sy voorkop, is daar 'n bundel gedigte, vertel die skrywer, taalpraktisyn en redakteur vir LAUREEN ROSSOUW.
Deel
1. Wat is jou oggendritueel?
'n Vroegoggendsigaret is 'n ritueel waarsonder ek die afgelope ruk oor die weg kom. Moontlik was die handeling van 'n alarm vroegoggend deaktiveer, die uitgaan en die buite wees (ook in die winter), die sang van tuinvoëls (in die somer), die behaaglikheid van bloot net wees, meer gewoontevormend as wat ek ooit vermoed het. Dalk meer as nikotien. Die ritueel gaan nietemin voort. Die enigste verskil is dat ek in plaas van 'n sigaret opsteek, nou nié een opsteek nie.‘
2. Watter internasionale publikasies lees jy gereeld?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Deon Maas
15 vrae vir Bibi Slippers
15 vrae vir Amanda Strydom
15 vrae vir Marc Lottering
15 vrae aan Tertius Kapp
Deel
Deel
Volgende artikelLaureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.