15 vrae aan Tertius Kapp

AGTERBLAD

15 vrae aan Tertius Kapp

Hy was op 35 die jongste Hertzogpryswenner tot nog toe vir sy toneelstukke Rooiland en Oorsee en werk tans aan Juffrou X, ’n kykNET-reeks oor ’n wiskunde-onderwyser wat ’n vigilante word. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Die twee spanne in die WB-eindstryd? Wie gaan wen? En hoekom?

Die Springbokke breek Frankryk se harte in Parys en die hele wêreld haat ons. Hoekom: Want ons het te veel diepte en Wêreldbekers word op verdediging gewen. Maar ek sal regtig gelukkig wees as Frankryk wen.

2. Jou gunsteling-podcast?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.