15 vrae vir (en ’n resep van) Jan Braai

AGTERBLAD

15 vrae vir (en ’n resep van) Jan Braai

Die dryfveer agter Nasionale Braaidag vertel LAUREEN ROSSOUW van sy braaiplanne vir die Wêreldbeker-eindstryd en deel die varknekpotjieresep wat hy vir die Bokke se halfeindstryd gemaak het.

1. Wie gaan die Wêreldbeker wen?

Die Springbokke.

2. Hoe het jy op die idee van Jan Braai afgekom?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.