15 vrae vir Bertus Basson

AGTERBLAD

15 vrae vir Bertus Basson

Die geliefde sjef en restauranteienaar Bertus Basson praat met LAUREEN ROSSOUW oor kos en ander kulinêre dinge.

1. As jy een soort kos vir die res van jou lewe kon eet, wat sou dit wees?

Karoolam wat op 'n oop vuur gaargemaak is.

2. Wat eet jy op 'n tipiese dag? ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.