Bedorwe brok, liefde en ’n wrang glimlag

KERNEELS LEES WYD

Bedorwe brok, liefde en ’n wrang glimlag

KERNEELS BREYTENBACH, met sy geheime swak vir liefdesverhale, lees weer wyd en deel die skatte op die rak.

HOE kan ’n mens nie nuuskierig wees oor ’n boek as jy weet die skrywer het ’n voorskot van $15 miljoen (sowat R268 miljoen) daarvoor gekry, en dat die verkope van die boek binne weke ná uitreiking by 3,5 miljoen eksemplare staan nie?

Die skrywer is Britney Spears; die boek is The Woman in Me – en ja, volgens my berekening het die verkope van die boek lankal die voorskot verhaal en gaan Spears se tantième-tjek skrikwekkend geil wees.

Bedorwe brok..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.