Kan jy leer hoe om te rou of hoe om suksesvol te wees?

KERNEELS LEES WYD

Kan jy leer hoe om te rou of hoe om suksesvol te wees?

KERNEELS BREYTENBACH beproef weer ’n handvol nuwe boeke om ons leiding te gee in die leesoerwoud.

DAAR is twee lewensprosesse wat mens met wisselende welslae aanpak. Die een is die onmiddellike nadraai van die geboorte van jou eerste kind, en die ander is die dae, maande en dikwels jare van rou wat volg op die afsterwe van ’n nabye geliefde.

Vir albei het jy gesonde verstand en intuïsie nodig. Gesonde verstand kan nog aangevul word met boekkennis en die getuienis van mense wat al daardeur is. Veral wanneer dit gaan oor ouerskap.

Intuïsie is ’n ander gedierte. Jy kan luister na die baba, die tekens probeer ontsyfer, en uiteindelik gee jy maar gehoor aan jou kropgevoel. Wanneer jy besig is om te rou, blyk kropgevoel nie altyd voldoende te wees nie. Niemand kan jou leer hoe om te rou nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.