Mercia S. Burger is ’n vryskutskrywer van (meestal) reisartikels, (soms) kortverhale en ’n paar boekresensies. Haar kortverhaalbundel, Bloedfamilie, is bekroon. Sy werk in haar tuin, stap met haar honde en lees eintlik meer as wat sy skryf. Sy woon tans in Washington, DC.
TOUGH, PUNKY SHIT-KICKER
Patti Smith, rocker en woordsmid
MERCIA S. BURGER woon die bekendstelling van A Book of Days by. Sy kyk al lank hoe Patti haar literêre oeuvre tussen avant garde-sterre inskiet met rock en roll.
Deel
SY is skraal en klein, waarskynlik bedrieglik sterk en gevaarlik vinnig ook. Sy lyk soos ’n mens haar onthou – ’n sakkerige mansbaadjie waarin sy maklik kan wegkruip. Blykbaar leef sy van sterk swart koffie, tot 18 koppies ’n dag.
Dis die bekendstelling van A Book of Days (2022) en Patti is vol stories. Sy is charismaties, gemaklik en weet hoe om haar gehoor te vermaak. Ons almal se beste vriendin. Maar moenie langs haar opeindig aan ’n etenstafel nie, waarsku sy. Sy is nie goed met klein kletspraatjies nie. Gee haar ’n verhoog en ’n skare en sy “perform”. Anders het sy min te sê.
Die Village..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Vonnegut: Grapgat met onvanpaste kwinkslae
Bliksems wat wonderbaarlike kuns skep
Kerouac, Beatnik-rebel met ’n knorpotstreep
Cormac McCarthy en ’n giftige geweld
’n Fyn stippellyn tussen fiksie en realiteit
Deel
Deel
Volgende artikelMercia S. Burger
SkrywerMercia S. Burger is ’n vryskutskrywer van (meestal) reisartikels, (soms) kortverhale en ’n paar boekresensies. Haar kortverhaalbundel, Bloedfamilie, is bekroon. Sy werk in haar tuin, stap met haar honde en lees eintlik meer as wat sy skryf. Sy woon tans in Washington, DC.