Boeke en wysies vir die langpad

ROAD TRIP

Boeke en wysies vir die langpad

JULIANA COETZER en haar man het gaan blomme kyk en Namibië toe gemik. Wat die reis veral onvergeetlik maak, is die oudioboeke waarna hulle geluister het en die musiek wat die klankbaan van die reis was.

IN Augustus toer ek en my man deur Namibië. Ons ry 'n sirkelroete, vanaf die suide tot bo by Tsumeb en terug. 'n Verskeidenheid oudioboeke en potsendings reis saam. En natuurlik musiek, te kies en te keur.

Vroegoggend vertrek ons uit die Kaap.

Die Knersvlakte is pienk en pers, wit en oranje ingekleur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.