Kurt Vonnegut: Grapgat met emfiseemlaggie en onvanpaste kwinkslae

DEADEYE DICK

Kurt Vonnegut: Grapgat met emfiseemlaggie en onvanpaste kwinkslae

MERCIA S. BURGER besoek die Kurt Vonnegut-museum en -biblioteek in Indianapolis, en lees tussendeur soveel van sy boeke as wat sy kan verteer.

INDIANA is ’n “fly-over” staat – jy hou verby as jy kan – en Indianapolis, die hoofstad, ook bekend as Naptown en India-NO-polis, lê iewers tussen ’n mielieland en die boontjiebelt. So sê my meestal vredeliewende buurvrou hier in Amerika.    

Indianapolis is ook die grootwordstad van die skrywer Kurt Vonnegut waarna hy altyd met waardering en liefde verwys het. “We Hoosiers got to stick together.” Selfs al was die Hoosiers, soos wat Indianapolis-inwoners hulself noem, met tye maar sku vir hul skrywer. Mike Pence en sy byl-en Bybelgooiers, brom my buurvrou weer.  

‘Breakfast of Champions’..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.