’n Mirakel in net 96 bladsye

KERNEELS LEES WYD

’n Mirakel in net 96 bladsye

KERNEELS BREYTENBACH deel weer ’n paar van die leeservarings wat betekenis aan sy lewe gee.

VERLEDE week het een van daardie dinge gebeur wat ’n lewe saam met boeke so wonderbaarlik die moeite werd maak.

Eben Venter het my die Ierse skrywer Claire Keegan se roman Foster in die hand gestop en ek het begin lees daaraan, soos mens doen wanneer jy vinnig agter die kap van die byl wil kom, maar weet jy het eintlik nie dadelik tyd om die boek te lees nie, al het dit net 96 bladsye. En hier sit ek nou, heeltemal oortuig dat hierdie vrou een van die grootste skrywers van ons tyd is.

Pleegliefde..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.