Soms is ek skaam dat ek ’n boek geniet het

KERNEELS LEES WYD

Soms is ek skaam dat ek ’n boek geniet het

KERNEELS BREYTENBACH skryf oor boeke wat hom geïnspireer en laat dink het.

JAVIER Marías is een van my skrywershelde – in my lysie van reuse net onder John le Carré en net bokant Mick Herron. Wanneer hy oor spioenasie skryf. Maar op sy beste is hy soms beter as hulle om ’n baie vreemde rede. Hy is behep met moraliteit, en in sy romans probeer hy altyd die morele en etiese aspekte rondom die groter intrige byhaal. Of dit nou spioenasie of gewone misdaad in die visier het.

Laaste roman

Verlede tyd – Marías is in 2022 aan Covid-verwante oorsake oorlede, en sy jongste roman, Tomás Nevinson, is ’n jaar voor sy dood in Spaans gepubliseer, en ná sy dood deur Margaret Jull Costa in Engels vertaal...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.