Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
WAAROM ONS LEES
Sielsgenot en die waarde van die lewe
Boeke verskaf vir KERNEELS BREYTENBACH sielsgenot, wat hy graag met ons deel.
Deel
ANN Patchett maak die punt dat niemand ooit boeke oor reeksmoordenaars lees en agterna vra of dit realisties is nie. Hulle aanvaar net dat dit is. Maar laat ’n skrywer dit waag om ’n boek oor gelukkige mense te skryf, dan vra die mense hoe so iets moontlik kan wees.
Kersieboord
Ann Patchett se nuwe roman, Tom Lake, gaan oor happy mense. Die Nelson-familie word deur die Covid-pandemie gedwing te vlug na hul familieplaas, waar Joe en Lara, albei in hul laat-50’s, saam met hul drie dogters (Emily, Maisie en Nell, almal in hul 20’s) die kersieboord se oes moet pluk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boeke wat jou laat omblaai
Bomme, vrouefilosowe, donder en verhoudings
Sinéad, Oppenheimer en ander nuusmakers
Kropgevoelens en vasvrafeite
Kook met ’n smulpaap se kombuisbiblioteek
Deel
Deel
Volgende artikelKerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.