Boeke wat jou laat omblaai

KERNEELS LEES WYD

Boeke wat jou laat omblaai

KERNEELS BREYTENBACH vertel jou van onweerstaanbare boeke uit die buiteland.

Goeie plot, swak prosa – maar lees dit

James Comey se Central Park West is loshande een van die vrotste misdaadromans wat ek nog gelees het. Tog kan ek dit, sonder ’n oomblik se huiwering, aanbeveel. Jy moet dit nie probeer lees as ’n superliga-speurverhaal nie. Lees dit eerder vir die sonderlinge binneblik wat Comey op die masjinerie van die FBI gee.

Ek sal goeie geld daarop verwed dat Comey se literêre agente, Matt Latimer en Keith Urbahn, ná die publikasie van A Higher Loyalty: Truth, Lies and Leadership vir hom gesê het as Dolly Parton en Bill Clinton romans kan skryf, kan hy dit ook doen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.