Van Ford tot Fraud

KERNEELS LEES WYD

Van Ford tot Fraud

KERNEELS BREYTENBACH, met toegang tot Amazon, maak ons lus vir boeke wat binnekort by ons verskyn.

FRANK BASCOMBE is een van daardie figure aan wie een skrywer soveel tyd en bladsye bestee het dat jy aan hom dink as lewende wese. Richard Ford het met hom as joernalis begin in The Sportswriter (1986), en nou, in die skemerte van sy lewe, is hy ’n “house whisperer”, ’n soort Jantjie-my-kneg wat vir eiendomsagente werk. Aldus tref ons hom aan in Ford se jongste roman, Be Mine.

Frank Bascombe

Sy werk is nie wat Frank in hierdie roman motiveer nie. Vir diegene wat gedink het die Frank Bascombe-trilogie – The Sportswriter, Independence Day (1995) en The Lay of the Land (2006) – is reeds een van die groot literêre gebeurtenisse van ons era, het dit gaandeweg duidelik geword dat Frank in Richard Ford se kop bly leef en eers ná sy afsterwe ten volle tot ruste sal kom. Let Me Be Frank With You (2014) het die trilogie tot kwartet vergroot, en nou met Be Mine is dit ’n kwintet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.