Fokus op krimi’s, kanker en kos

KERNEELS LEES WYD

Fokus op krimi’s, kanker en kos

Boeke lei KERNEELS BREYTENBACH se aandag weg van die Wêreldbekerrugby.

DAAR is ’n baie maklike oplossing vir die meeste groot mensgemaakte probleme: Soek net eers ’n sondebok. Bekommer jou agterna eers oor wie die werklike sondaar is.

Dr. Anders Hansen is ’n Sweedse medikus wat internasionaal naam gemaak het met sy boeke oor oefening as die beste medikasie, maniere waarop jy na jou liggaam moet luister sodat jy nooit jou kop sal verloor nie. Hy glo ook dat die mens vir lief moet neem met die wete dat welgeluksaligheid ons nie almal beskore is nie, en dat mens maniere kan vind om die ontwykende geluk in te katrol.

Selfoon-sondebok..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.