Die bosanemoon

MA' DJULLE'S DIE POETS

Die bosanemoon

IHETTE SENEKAL skryf ’n ontstellende storie oor moederliefde, laerskap en bygeloof.

  • 22 September 2023
  • Boeke
  • 7 min om te lees
  • artikel 18 van 30
  • Ihette Senekal

Bosanemoon

Elke oggend wanneer ek wakker word, vrees ek die oomblik wat ek in die leefvertrek sal instap en die bosanemoon op die vensterbank sien lê. Die teken. Dit is die dag wat hulle my dogter sal kom haal. Mý kind. Dit is die dag wat sy deel gemaak sal word van die lig, die dag van Feesviering.

My lewe lank word die dood gevier, maar wanneer ek dink aan die ritueel wat nou om my dogter sal gaan, kan ek nie die vreugde in my oproep nie. Ek moes die ritueel vanaf kleintyd meemaak. Elke keer as iemand ernstig siek word of baie oud is, kry hulle die teken en word die ritueel dieselfde dag nog uitgevoer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.