Pollsmoor en platgehamerde schnitzel

RUBRIEK

Pollsmoor en platgehamerde schnitzel

HENK SERFONTEIN was gretig om uit Pollsmoor te ontsnap, al was hy net daar om die restaurant op die proef te stel.

DIS by die hek met die naïewe handgeverfde Entry At Own Risk-bordjie met die krom letters wat ek vra of hulle dalk 'n Just Visiting badge vir my het. Ek is wel in die leafy suburb van Tokai, maar dis Pollsmoor hierdie en jou Great Escape moet jy al by die hek beplan. 

Dis op die Facebook-groep Cape Town Restaurants waar ek gelees het dat jy by die restaurant by die tronk, met die naam Idlanathi (Zoeloe vir “eet saam met ons"), kan gaan eet.

'n Panoramiese uitsig op 'n wingerd met Jonkershuis se Kaaps-Hollandse gewel op die agtergrond is meer my tipe ding, maar wie is nou nie nuuskierig oor 'n tronk nie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.