Fiksie is net so vreemd soos feite

KERNEELS LEES WYD

Fiksie is net so vreemd soos feite

KERNEELS BREYTENBACH het gelees oor Madonna, bygeloof, Neandertal-embrio’s en toordery. Wat het jy gelees?

JY weet mos wie Madonna is. Madonna Louise Ciccone. Wat?! Nog nooit van haar gehoor nie? Sy sing en dans. Jy het waaragtig geen idee wie sy is nie?

Dan het ek net die boek vir jou. Meer as 800 bladsye oor die eerste 65 jaar van Madonna se lewe: Madonna: A Rebel Life deur Mary Gabriel. Jy is in ’n wonderlike posisie. Dit gaan jou lank neem om die boek te lees, want alles gaan vars en nuut vir jou wees.

Helleveeg..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.