Lin Sampson is ’n joernalis wat al oor die wêreld heen gewerk het en vir die Londense Sunday Times, Tatler, die Independent, die Spectator, Harper’s en Queen en plaaslik vir al die tydskrifte en koerantbylaes geskryf het. Sy het ook ’n boek genaamd Now You’ve Gone and Killed Me geskryf.
RUBRIEK
Swirlkous, sjampoe en straightener vir ’n goeie haardag
LIN SAMPSON verduidelik ’n vriendin se duur, gekompliseerde haarmantra in eenvoudige taal: Ef-of, kroese.
Deel
EK is haarverskrik. Ek weet nie of julle die laaste tyd opgelet het nie, maar mense, veral vroue, het massas hare; groot, vet lokke, soms tot by die middellyf. Ek bedoel, kan Kate Middleton se hare eens eg wees? Word mense regtig met hare soos Meghan Markle s'n gebore?
Toe die tydskrif Style hof toe geneem is vir 'n artikel wat ek in 1985 oor Reeva Forman geskryf het, het ek vir die redakteur gesê: “Natuurlik gaan sy wen, kyk na haar hare."
'n Kollega met pragtige hare vertel my sy gee 'n hele dag prys, gewoonlik ’n Saterdag, om haar welige hare te laat lyk soos dit lyk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Claremont se Kakies sou fluister: ‘Afrikaans ...’
Die Queen se Riversdal-entourage
Wie sê swart vroue kan nie swem nie?
’n Slawerny-les vir die hele land
Chinatown en ’n coloured vrou met ’n vuilkyk
Deel
-
Deel
Lin Sampson
JoernalisLin Sampson is ’n joernalis wat al oor die wêreld heen gewerk het en vir die Londense Sunday Times, Tatler, die Independent, die Spectator, Harper’s en Queen en plaaslik vir al die tydskrifte en koerantbylaes geskryf het. Sy het ook ’n boek genaamd Now You’ve Gone and Killed Me geskryf.