Hóór nou: ’n slawerny-les vir die hele land

’N VERLEDE WAT BLY SPOOK

Hóór nou: ’n slawerny-les vir die hele land

Die bedanking van ’n Kaapse onderwyser ná ’n ‘onsensitiewe’ graad 7-klastaak oor slawerny het HEINDRICH WYNGAARD ’n les laat voorberei om die negering van dié deel van Suid-Afrika se geskiedenis bloot te lê.

so lê die geskiedenis van my mense
[...]
hierin wys die gulsigheid van die setlaarsmens
hierin sien jy die weë van ’n volk

hoor nou die woord van die hotnot

Die digter sou voor ’n klas vol blink gesiggies kon staan. Haar naam: Lynthia Julius. Haar eerste bundel, Uit die kroes, is deur Kwela Boeke uitgegee. Die aanhaling bo is uit die gedig “Ouma Xhau”. Dis ouma Xhau wat “vêrweg” gesê het:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.