Harvey en Elton met brannas en brandrissies

KERNEELS LEES WYD

Harvey en Elton met brannas en brandrissies

KERNEELS BREYTENBACH se leesgierigheid lei ons na die boekrak met temas van Weinstein tot uitbuiting tot Elton John se liriekskrywer en ’n bietjie branderigheid.

DIE aaklige uitwerking van die Harvey Weinstein-sage was dat ek, soos baie ander mans, deur assosiasie skuldig gevoel het daaroor. Hy is ’n vark, maar dit maak nie saak hoe skoon jou lei is of hoe sterk jy jou teen hom uitspreek nie, mens voel jy is weens jou geslag daardeur besmet. Dieselfde geld uiteraard ook geslagsgeweld, wat ek as doodsonde beskou.

Ek het Helen Schulman se Lucky Dogs met gemengde gevoelens begin lees. Die boek kon uit die staanspoor vir my niks anders as ongemak en wrewel bring nie omdat al die reklame daarvoor jou inlig dat dit gegrond is op aktrise Rose McGowan se ondervindings met Harvey Weinstein.

Weinstein..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.