’n Laaste hoera

RUBRIEK

’n Laaste hoera

'n Toer op die wa- en voetspore van jou familie is nie sonder duwweltjies nie, maar alle paaie lei na die geliefde land, skryf DOMINIQUE BOTHA.

Die agtergrond

PA gaan elke jaar na Grey Kollege in Bloemfontein om sy skoolreünies by te woon. In 'n lewe vol hoogtepunte was sy skooljare 'n blink vosperd wat oor die rante galop. Those were the salad days. Weg uit die versmorende dampkring van sy pa se patriargaat van plig, ploeg en plant.

Op Kroonstad-stasie het die trein hom en sy broer kom haal en 'n kronkelgang deur die saailande gebaan om Oranje-meisies en Eunice-girls op te laai en só die fleur van Vrystaatse jeug klikklakkend na die Rosestad te karwei. Pa is nie 'n sandkasteelskopper soos sy kinders nie. Vir sy alma mater voel hy net trots en dankbaarheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.