Kripto-bedrog, polisiekorrupsie, eensaamheid en melancholie

KERNEELS LEES WYD

Kripto-bedrog, polisiekorrupsie, eensaamheid en melancholie

KERNEELS BREYTENBACH het ’n hele spektrum emosies ervaar in sy leesweek. Lees en word lus.

ENIGE jaar waarin daar ’n nuwe Michael Lewis-boek verskyn, is vir my ’n goeie boekjaar. Lewis skryf oor ekonomiese sake, breedweg gesien, maar hy het die wonderlike slag om by die siele van die betrokkenes uit te kom. Nie net die groot rolspelers nie, maar ook die mense wat hul vuil of skelm werk vir hulle gedoen het.

Dit is daardie eienaardige bekoring van agterkom dat iemand wat die land se ekonomie op sy knieë gebring het, nes jy versot is op kondensmelk, gebakte aartappels en aspersies. (Hopelik nie alles tegelyk nie - Red.)

Kripto-skurk..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.