PIETER VAN DER LUGT is op ’n lewenslange missie om die groot romans te lees en voel skuldig as hy een nie klaarmaak nie. Maar nou beleef hy ’n leeskrisis …
DIE meeste mense lees omdat dit vir hulle lekker is. Goed gebalanseerde mense. ’n Minderheid lees verbete, asof hulle eendag in die hemel of omstreke daarvoor ’n diploma wil kry.
As ek in die eerste groep was, het ek nie ’n storie gehad nie.
Die probleem is ek ly aan literêre FOMO. My obsessie is om soveel moontlik van die groot boeke kaf te draf – die klassiekes, beroemdes, bekroondes, gerekendes, aanbeveeldes. As ek met een van hulle moed opgee, hoor ek Marianne Faithfull: “I feel guilt, though I know I’ve done no wrong, I feel guilt”. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KLASSIEKE BOEKE
My FOMO-leeslys haal my in
PIETER VAN DER LUGT is op ’n lewenslange missie om die groot romans te lees en voel skuldig as hy een nie klaarmaak nie. Maar nou beleef hy ’n leeskrisis …
Deel
DIE meeste mense lees omdat dit vir hulle lekker is. Goed gebalanseerde mense. ’n Minderheid lees verbete, asof hulle eendag in die hemel of omstreke daarvoor ’n diploma wil kry.
As ek in die eerste groep was, het ek nie ’n storie gehad nie.
Die probleem is ek ly aan literêre FOMO. My obsessie is om soveel moontlik van die groot boeke kaf te draf – die klassiekes, beroemdes, bekroondes, gerekendes, aanbeveeldes. As ek met een van hulle moed opgee, hoor ek Marianne Faithfull: “I feel guilt, though I know I’ve done no wrong, I feel guilt”. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ontvlug aan daardie doemverhale
Meer kuns vir minder
Netflix se bes bewaarde geheime
Rillers maak jou sterker (sê hulle)
Outisme: Nie moeilik nie, net anders gebou
Deel
Deel
Volgende artikelPieter van der Lugt
JoernalisPieter van der Lugt is ’n vryskut wat opgewonde raak oor musiek, letterkunde, flieks, goeie TV en ontwerp (van argitektuur tot grafies).