Tyd om aan doemstories te ontvlug

FLIEK

Tyd om aan doemstories te ontvlug

PIETER VAN DER LUGT wou ’n bietjie van die wêreldnuus wegkom en beland toe in ’n Koreaanse fantasie.

ONTVLUGTING het ’n onverdiende reputasie. Dit maak nie van jou ’n lafaard of ’n filistyn nie. Dit kan ook ’n blaaskans wees, ’n bietjie asemskep voordat jy weer die werklikheid in sy bloedbelope oë moet kyk.

Ek wou nog altyd glo dat die mensdom per definisie (of per evolusie) stadig maar seker ’n beter spesie word. Die wêreldnuus wys egter deesdae baie wat stadig en min wat seker is.

Maar selfs vir ’n verloopte joernalis is dit moeilik om nie twee, drie keer per dag na die klikaas op nuuswerwe te kyk nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.