Bloed en derms tussen die blaaie

GEWELD

Bloed en derms tussen die blaaie

DEBORAH STEINMAIR het twee boeke oor katastrofale kinderjare gelees, en die blywende letsels wat mense laat moor.

DAAR is soveel boeke oor beskadigde kinders, oor gefolterde kinderjare vol onsekerheid, vrees en versaking. Miskien is dit sulke mense wat skrywers word; die gekneusdes en gekwestes. Daar is die grappie van die ma wat vir haar dogter sê: As ons geweet het jy gaan ’n skrywer word, sou ons beter ouers gewees het.

Ek het twee boeke gelees wat heelwat gemeen het. Een van die gemene delers is bloed, wat reeds op albei voorblaaie teenwoordig is.

Hierdie roman speel in Nieu-Seeland af. Justine is 12, haar ma is pas oorlede en haar pa is heeltemal verlore. Hy steun op haar en sy moet vir hom kook en hom emosioneel versorg terwyl hy sit en whiskey drink...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.