Maak haarkleur nog saak en waar is Suid-Afrika se rommel-busters?

ROMMEL-PRAATJIES

Maak haarkleur nog saak en waar is Suid-Afrika se rommel-busters?

Suid-Afrikaners kan kers by oorsese gemeenskappe opsteek oor omgee vir hulle omgewing en moet hulle nie teen hulle belastingbydraes blind staar nie, skryf DOUW KRÜGER.

AS dit dalk klink of ek my as 'n wêreldkenner probeer voordoen – definitief nie. Buiten Suid-Afrika en Namibië is daar net twee ander lande waarvan ek genoeg ervaring het om darem 'n opinie te kan vorm en waarop ek graag 'n ogie hou.

As ek al ons maand lange en ses weke lange verblywe in Nederland bymekaar tel, dan kom ek by so ses maande se direkte blootstelling uit. Wat Duitsland betref, is dit dalk meer.

Die motivering vir die Nederlandse besoeke spruit daaruit dat my skoonpa in 1953 as orrelbouer met sy gesin uit Nederland na Suid-Afrika gekom het. Ons het steeds stewige familieverbintenisse en oor die jare het daar ook vriende bygekom. Ons het feitlik daaglikse kontak met die mense daar. Hulle almal weet die regte woord is braai, nie barbeque nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.