Charné Kemp

Joernalis

Charné Kemp is ’n skrywer (Moord op Griekwastad, die storie van die Steenkamp-treurspel en Bloed, dunner as water) en bekroonde joernalis van Kimberley. Sy het ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Boomklim (op 74) vir aasvoëls se oorlewing

Vrye Denker
Gratis

Nog een en nog een en nog een en nog een en ...

Mense & Kultuur

Die teater van tragedie in ons howe